0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (7)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments

Helene de Kock Keur 8 - Abel se Dogters / Soetwyn vir 'n Sondagkind (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Helene de Kock Keur 8 - Abel se Dogters / Soetwyn vir 'n Sondagkind (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
bundle available
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) In Stock

Helene de Kock Keur 8 sluit in ’n Oos-Vrystaatse familiesage en een van haar wynlandromans.

In Abel se dogters smag Abel Buitendag se dogters na meer warmte en kontak. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos hulle een vir een uit die huis verlaat en deel word van die groter węreld, gryp die lewe hul met woede en vreugde vas. Hulle ervaar die mooi, en ook die bitterheid, wat liefde bring. Adelien bevind haar skielik op ’n plek waar sy dringend haar eie hart moet leer ken. Bernadette loop ’n pad wat geen vrou ooit self sal kies nie. En Christelle kan eenvoudig nie haar jeugliefde vergeet nie.

Soetwyn vir ’n Sondagkind is die verhaal van ’n jong meisie wat vir die eerste keer voor die kompleksiteite van die lewe te staan kom en in die proses ryp word. Kleintyd al het Nicola besluit dat sy eendag soetwyn gaan maak op haar steifpa se wynplaas. Maar wanneer sy terugkom van haar studie in die buiteland, het dinge verander.

Diana Se Dag (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Diana Se Dag (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
bundle available
R350 R301 Discovery Miles 3 010 Save R49 (14%) In Stock

Toemaar, jou dag sal kom . . .

​Dis die woorde wat Diana Botha, wynmaker van die spoglandgoed Soeterwijn, help om staande te bly en telkens weer die lewe met nuwe ywer aan te pak. As jong meisie erf sy die las vir ’n skande vir iets waaraan sy geen skuld het nie. Dit pla haar tot ’n studiebeurs haar help om haar passie vir wynmaak te laat ontluik.

Maar in die Boland leer sy opnuut dat vooroordeel steeds stewig in die mensdom sit.

Helene de Kock Keur 9 - 'n Tyd Om Lief Te He / Lelie Van Die Laagte / Skadubelofte (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Helene de Kock Keur 9 - 'n Tyd Om Lief Te He / Lelie Van Die Laagte / Skadubelofte (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
bundle available
R290 R210 Discovery Miles 2 100 Save R80 (28%) In Stock

In ’n Tyd om lief te hę keer Marina Joubert uit Griekeland terug na haar geboortedorp. Sal die dorpsmense haar ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het?

In Lelie van die laagte moet die jong Mia Dijkstra vrede maak met die feit dat sy moet blom waar sy geplant is.

In Die skadubelofte keer dr Pierre Greeff terug na sy tuisdorp en word heinner aan die belofte wat hy destyds aan Madel gemaak het.

Helene de Kock Keur 7 - Ver Vlug Na More / Met Vandag Se Brood (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Helene de Kock Keur 7 - Ver Vlug Na More / Met Vandag Se Brood (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
bundle available
R299 R257 Discovery Miles 2 570 Save R42 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Twee vroeë romans deur een van Afrikaans se gewildste liefdesverhaalskrywers. Albei verhale speel af in die Vrystaatse Riemland, die heimat van die Bassons en Baumanns, twee families wie se geskiedenis deur vriendskap en intrige verweef is.

In Ver vlug na môre reis Eugene Basson na Europa om te gaan vasstel wat van sy gevoelens vir die mooi blonde Elsje geword het.

In Met vandag se brood is Renier, die jong dominee op Petrusdal, vasgevang tussen sy verstand en sy hart.

Elisabet Se Oorlog (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Elisabet Se Oorlog (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
bundle available
R360 R309 Discovery Miles 3 090 Save R51 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde London vryheid en onvoorwaardelike liefde vind?      Helene de Kock op haar beste. 

Helene de Kock Keur 5 (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Helene de Kock Keur 5 (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
bundle available
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie keur bevat vier ontroerende verhale wat tot op die laaste bladsy genot sal verskaf. Man van gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense. In’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy ontstellende nuus ontvang oor haar verloofde. In Huwelik in die herfs besoek Amara Londen om helderheid te kry oor Pieter Cronjé se huweliksaansoek. Uur van die sewester is ’n spannende liefdesverhaal wat afspeel in die Oos-Vrystaatse berge.

Helene de Kock Keur 2 (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Helene de Kock Keur 2 (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
bundle available
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Helene de Kock Keur 2 bevat drie liefdesverhale wat bymekaar aansluit. In Man van kaliber ontdek Jessica Theron uiteindelik dat ’n mens se volmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Wie is die keiser wat Jessica se hart gaan wen? In Vrou van formaat is Danika Roux terug uit Frankryk en sy is vies vir mans. Mooi het finaal vir haar ’n vloekwoord geword. In Mense van faam word Debora Richter teen haar wil ingetrek by die Mynhard-familie. Theron het diepte en Kieron is te enigmaties om te peil.

Debora Gaan Huis Toe (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Debora Gaan Huis Toe (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
bundle available
R365 R314 Discovery Miles 3 140 Save R51 (14%) Ships in 4 - 8 working days

In die opvolg op Debora en seuns is die fokus weer die lief en leed van die Schlagerfeldts. Dis nou die 1960’s, en die hoofkarakter is Debora se kleindogter, ook ’n Debora. Die 27-jarige dokter kom terug na die Oos-Vrystaat om by haar pa in sy praktyk aan te sluit. Maar dan ontmoet sy dr Tristan Murray en al haar voorgenome drome stort ineen. Sy volg haar neef na Londen om haar wonde te lek, en vind dat die pad van verlore liefde na geluk deur gevaar en hartseer lei.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Ugreen Nylon Hook and Loop Tape (2cm x…
R109 Discovery Miles 1 090
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Lucky Define - Plastic 3 Head…
R499 R397 Discovery Miles 3 970
Be Safe Paramedical Disposable Triangle…
R9 Discovery Miles 90
The Personal History Of David…
Dev Patel, Peter Capaldi, … DVD  (1)
R43 Discovery Miles 430
LSD
Labrinth, Sia, … CD R213 Discovery Miles 2 130
Pokémon Go Plus +
 (1)
R1,499 R1,369 Discovery Miles 13 690
Cable Guys Controller and Smartphone…
R399 R359 Discovery Miles 3 590
Shield Engine Cleaner - Solvent Based…
R45 Discovery Miles 450
Little Big Paw Turkey Wet Dog Food Tin…
R815 Discovery Miles 8 150

 

Partners